RSVP

Belangrike Informasie

Geen Kinders

Ons is baie lief vir julle kleintjies, maar vir hierdie spesiale dag wil ons graag hê almal moet net ontspan, dans en die aand saam met ons geniet. Daarom het ons besluit om die troue ‘n volwassenes-only viering te maak. Ons hoop julle verstaan en sien net so uit daarna om saam met ons herinneringe te maak!

Drankies & Kontant Kroeg

Daar sal ‘n kontant kroeg beskikbaar wees tydens die troue met lekker drankies en iets vir almal om te geniet. Ons vra net vriendelik dat geen persoonlike drankies na die venue gebring word vir die troudag nie.

As julle egter die Vrydag saam met ons kuier en die naweek saam geniet, is julle meer as welkom om dan julle eie drankies saam te bring vir daardie deel van die vieringe. Ons kan nie wag om saam met almal te lag, kuier en fees te vier nie!

RSVP

Naam en Van(Required)
Sondag Ontbyt(Required)
Sondag is daar ‘n ontbyt opsie beskikbaar by Mhara. Indien u saam met ons ontbyt wil geniet, druk asseblief op die regte opsie. Ons sal dan verdere reëlings persoonlik deurgee. Let wel dat die ontbyt vir u eie onkonste sal wees, en die kostes beloop R85 p.p vir ‘n vol ontbyt.