EG & Mene'

Die Begin Van Ons Vir altyd

Ons storie

Soos ’n Fliekverhaal

“Highschool Sweethearts” soos iets uit ’n fliek. Ons het ons hele lewe in dieselfde dorp gebly, dieselfde skool bygewoon en uiteindelik saam geëindig. Ons was altyd bewus van mekaar, maar het mekaar nie regtig geken nie. Alles het verander toe sy in Graad 10 vir die eerste keer vir my ’n boodskap gestuur het.

30 Januarie 2002

03 Febuarie 2004

Waar Alles Begin Het

Toe EG die eier challenge tydens Covid gedoen het, het sy bekommerd geraak oor hom. Ná lang geselsies en baie senuwees het EG uiteindelik die meisie gevra op 5 September 2020. Van daar af het alles net natuurlik gevloei. Ons het al hoe nader aan mekaar gegroei.

Saam Deur Alles

Na skool het ons langafstand probeer doen. Ná vyf jaar het ons besef ons geniet dit baie meer om net saam te wees en die lewe saam aan te pak. Ons het deur baie dinge saam gegaan en dit het ons verhouding net sterker gemaak. Elke jaar saam het vir ons nog mooier geword.

5 September 2020

30 Oktober 2025

Die Mooiste Hoofstuk Nog

Soos die Engelsman sê: “The rest is history...” Ons het al soveel liefde en geluk gedeel in die afgelope ses jaar. Ons gebed is dat daar nog baie meer liefde, geluk en mooi herinneringe vir ons voorlê. Ons sien uit na alles wat nog saam gaan kom.

10 Oktober 2026

Ons Gaan Trou!

Day
Hour
Minute
Second

Bevestig asseblief jou bywoning!

Goue Oomblikke

Rut 1:16-17

Waar jy gaan, sal ek gaan; waar jy bly, sal ek bly. Jou mense sal my mense wees, en jou God my God. Waar jy sterf, sal ek sterf, en daar sal ek begrawe word. Ek lê n eed af voor Die Here: net die dood sal ons skei.