Akkommodasie

Oornag Akkommodasie

Daar is genoeg slaapplek op die venue vir almal beskikbaar, en ons sal dit opreg waardeer as julle die naweek saam met ons daar deurbring. Vir ons gaan die troue nie net oor die groot dag nie, maar ook oor die spesiale oomblikke wat ons saam met familie en vriende kan deel.

 

Dit is egter glad nie verpligtend nie, so voel asseblief vry om te kies wat die beste vir julle werk. Ons sien in elk geval ongelooflik baie daarna uit om hierdie spesiale geleentheid saam met julle te vier!

Trou Venue

Mhara Game Farm

Marjorie Alcaraz

info@mharagamelodge.co.za
Gebruik asseblief EG & Mene wedding as jou verwysing.

Nuanetzi Game Lodge

Nuanetzi Office

+27 83 602 5155
+- 3km van Mhara

screenshot 2026 05 21 161015

Africas Eden Naboomspruit

Africa's Eden Guesthouse

+27 83 422 4376
+- 20km van Mhara

screenshot 2026 05 21 161422